Aan Boord van die Titanic

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Markus 16:15,16 Hy het vir hulle gesê: “Gaan uit, die hele wêreld in, en verkondig die evangelie aan die hele mensdom. Wie tot geloof gekom het en gedoop is, sal gered word; wie nie glo nie, sal veroordeel word Jy ken ongetwyfeld die storie van die Titanic. Toe sy op 10 April 1912 te water gelaat is, is gesê dat sy nie kan sink nie. Sy was op daardie stadium die grootste passasierskip. Maar sy was slegs vyf dae op haar eerste vaart toe sy 'n ysberg getref en gesink het. ...