Aandagafleiers
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJesaja 44:6 So sê die Here, die Koning van Israel, sy Verlosser, die Here die Almagtige: Ek is die eerste en Ek is die laaste, buiten My is daar geen God nie.Ek hoop nie jy gee om nie, maar ek is op die punt om 'n effens konfronterende vraag aan jou te stel. Is God op sy regmatige plek in jou lewe? Is Hy Koning van die konings en Here van die here, of word Hy eenkant toe geskuif deur al die ander dinge wat jy moet doen? Hm?Het jy al opgelet hoeveel dinge daar in die lewe i...