Aandring op Jou Regte

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Johannes 15:13 Niemand het groter liefde as dit nie: dat hy sy lewe vir sy vriende aflê Op watter regte, dink jy, is jy vandag, met al die dinge wat om ons aangaan, geregtig? Daardie onaantasbare menseregte wat jy toegelaat moet word, om sonder inmenging, uit te leef. Dit blyk dat die lys menseregte waarop ons glo ons geregtig is, net elke dag langer word. Vryheid van denke, vryheid van spraak, vryheid van assosiasie, vryheid van godsdiens … wie sou daarteen argumentee...