Adam, die Nutsman
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textEksodus 20:17 “Jy mag nie iemand anders se huis begeer nie. Jy mag nie sy vrou begeer nie, ook nie 'n slaaf of slavin, 'n bees of 'n donkie, of enigiets anders wat aan hom behoort nie.”As ons onsself met die mense rondom ons begin vergelyk, kom ons elke keer tweede beste daarvan af. Ons dink ons kan nooit so goed soos hulle wees nie. Maar, wat jy jouself moet afvra, is of jy ooit veronderstel was om die spesifieke ding so goed soos hulle te kan doen?'n Rukkie gelede het ek...