Adrenalien-gevulde Oomblikke
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textPsalm 27:1 Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees? Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees? Daar is baie dinge, ontstellende dinge, wat met ons gebeur. En soms gebeur daar dinge wat regtig vreesaanjaend is. Wat doen ons in sulke omstandighede?Ek het onlangs 'n onderonsie met ‘n man in die straat gehad. Hy het sy hond sonder ‘n leiband laat rondloop. Dit is teen die wet in ons woonbuurt. Plaas dat ek stilgebly het, maar ek moes toe net iets sê...Wel, hy he...