Afwesigheid versterk Nie sy Liefde Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJohannes 17:20,21 “Ek bid egter nie net vir hulle nie, maar ook vir dié wat deur hulle woorde tot geloof in My sal kom. Ek bid dat hulle almal een mag wees, net soos U, Vader, in My is en Ek in U, dat hulle ook in Ons mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het.Het jy al ooit gevoel asof jy so ver van God af weggedryf het, dat Hy net sowel 'n miljoen kilometer ver kon wees? En as ons só voel, begin ons twyfel of Hy ons ooit weer terug wil hê. Ek bring gereeld ba...