Alles begin in die Hart

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Spreuke 27:19 Soos jou gesig weerkaats in water, so wys iemand se hart wat in hom aangaan. (NLV) Die een ding, dalk die belangrikste ding in die lewe, is om eerlik met onsself te wees. Dit beteken om indringend introspeksie te doen om te sien wie ons werklik is en wie ons geword het. Die vermoë om oor onsself, oor ons omstandighede, oor ons reaksies en oor die dinge wat ons beheer van ons emosies laat verloor, na te dink, is 'n Godgegewe gawe. Daar is geen ander skepsel op h...