Alles in die Naam van Jesus

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Kolossense 3:17 En wat julle ook al sê of doen, sê en doen dit alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom. Dit maak nie saak wie jy is, waar jy woon of wat jou omstandighede mag wees nie, daar gaan altyd 'n paar dinge wees wat jy net nie wil doen nie. En hoe meer daar van hulle is, hoe moeiliker word die lewe. Sommige mense staan in beroepe wat hulle haat. Sommige mense is in huwelike wat hulle haat. Sommige mense … wel, jy verstaan die trant va...