Alles of Niks
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text1 Timoteus 6:18,19 Spoor hulle aan om goed te doen, om ryk te wees in goeie dade, vrygewig en mededeelsaam. So vergader hulle vir hulle 'n skat as 'n goeie belegging vir die toekoms, sodat hulle die ware lewe sal verkry.Watter dinge in jou lewe maak jou gelukkig? Die dinge wat jou hart laat sing en jou gees laat sweef? Wat is die dinge in jou lewe wat vir jou die kosbaarste is? Oor die jare was daar ongelooflike vooruitgang op die gebied van tegnologie. Aan die einde v...