Arme Ekke

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textSpreuke 14:20,21 'n Arm mens word selfs deur sy buurman verstoot; 'n ryk man het baie vriende. Wie sy naaste verag, doen sonde; wie medelye het met die mens in nood, met hom gaan dit goed.Ek hoop nie jy dink ek’s onsensitief nie, maar ek gaan die volgende stelling in elk geval maak, omdat dit waar is. Hoe meer welvarend ons raak, hoe meer is ons geneig om op onsself te fokus en die behoeftes van ander as minder belangrik te beskou.So nou en dan kry ons onsself jammer. Miskien ga...