As alles te veel raak!
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textSpreuke 3:5,6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.Ons wil dit nie erken nie, maar soms raak ons omstandighede te veel vir ons; dit oorweldig ons tot op die punt waar niks wat ons probeer, niks wat kan ons doen, wil werk nie. Dis op hierdie desperate plek, waar ons 'n nuwe benadering nodig het. Die lewe raak soms bra ingewikkeld. Net die gewone alledaagse dinge - om kind...