As Baarmoeders Vensters Gehad Het

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textSpreuke 6:16-19 Die Here haat ses dinge, nee, daar is sewe waarvan Hy 'n afsku het: oë wat straal van hoogmoed, 'n tong wat lieg, hande wat met bloed bevlek is, gedagtes wat met komplotte besig is, voete wat net een koers ken, dié van die kwaad, ‘n getuie wat lieg en iemand wat rusie stook tussen broers.Dit lyk asof die Bybel soms stil is oor belangrike kwessies. Een daarvan - 'n gewilde onderwerp hier in die 21ste eeu na Christus - is aborsie. Is 'n fetus 'n persoon, of troef d...