As God by jou Voordeur sou opdaag

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJesaja7:14 Die Here sal daarom self vir julle 'n teken gee: 'n Jong vrou sal swanger word en 'n seun in die wêreld bring en sy sal hom Immanuel noem.Ek bid vir jou en al die ander wat vandag vir hierdie VARS boodskap by ons aansluit, dat, soos ons Kersfees nader, ons harte gereed sal wees om te ontvang, óóp sal wees om te ontvang en daarna sal smag om te ontvang.Het jy al beplan hoe jy vanjaar Kersfees gaan benader? Daar’s net 'n paar dae voor die groot dag oor. . .Is dit ‘n mal...