As Jy Glo, Sal Jy…
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 2 Timoteus 2:19 Maar God se waarheid staan vas soos ’n fondamentsteen met die volgende inskripsie: “Die Here ken dié wat aan Hom behoort,” en: “Dié wat beweer dat hulle aan die Here behoort, moet wegdraai van alle boosheid.” (NLV) Kan ek jou vra om terug te dink aan jou gedrag gedurende die vorige week. Vra jouself: Waaroor het ek gedink? Wat het ek gesê? Wat het ek gedoen wat ek weet, absoluut verkeerd was? Goed, hou hierdie lysie voor oë, sodat ons daaroor kan praat. ...