As Jy Lus Voel om Iemand te Klap
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Efesiërs 4:2,3 Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde. Lê julle daarop toe om die eenheid wat die Gees tussen julle gesmee het, te handhaaf deur in vrede met mekaar te lewe. Party mense kan so ongelooflik irriterend wees, nie waar nie? Jy beplan 'n dag van vrede en vreugde; jy wil God eer en dan … skielik kom die een of ander idioot en ruïneer alles. Dit het verseker al met ons almal gebeur en dit gaan beslis weer vorentoe gebeur. Daardie ...