Bangladesh
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJesaja 58:11 Die Here sal jou altyddeur lei; selfs in dor streke sal Hy in jou behoeftes voorsien. Hy sal jou sterk maak. Jy sal wees soos 'n tuin met volop water, soos 'n fontein waarvan die water nie opdroog nie.Vreugde, krag, bevrediging, tevredenheid ... dit is maklik om op die verkeerde plekke daarna te gaan soek. Miskien is dit die rede waarom so baie ryk mense, so ongelukkig is. Wat dink jy? Ek was 'n paar jaar gelede in Indië saam met 'n kollega uit Bangladesh. Hy w...