Basuin dit uit van die Bergtop Af
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 1 Kronieke 16:8,9 Loof die Here. Roep Hom aan! Maak aan die nasies bekend wat Hy gedoen het. Sing liedere, sing tot sy eer vertel van al sy magtige dade. Ek probeer my soms indink, hoe dit vir die mense moes gewees het toe vrede na die Eerste en Tweede Wêreldoorloë gesluit is. Dit moes absoluut ongelooflik gewees het. En ons almal het seker al die voorstellings van die groot feesvieringe wat plaasgevind het, gesien. Uiteindelik … vrede! My ouers was tydens die Tweede Wêr...