Bedagsaamheid

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textFilippense 4:5 Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. Iets waaraan ons nie gereeld nadink nie, is hoe ons, ons naaste behandel. Ag nee wat, dis tog baie belangriker om te dink aan hoe húlle óns behandel? Is dit nie so nie? Hoe tragies is dit? Maar sê my, hoe behandel jy ander? Ek weet nie hoe jy by die werk kom nie, maar oral in die wêreld spring miljoene mense elke oggend en elke middag in motors of hulle gebruik openbare vervoer. Een groot geskarrel.&nb...