Begeer die Goeie en Ervaar Seën

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textSpreuke11:27 Wie die goeie nastreef, kan goedkeuring verwag; wie op die kwaad uit is, kry dit.Die afgelope paar dae het ons in God se Woord probeer ontdek hoe Hy wil hê ons moet reageer op die toenemende gety van boosheid in hierdie wêreld. Die antwoord is om kwaad met goed te beveg. Dit klink so eenvoudig, totdat jy dit probeer uitleef. Dit is in daardie situasie wanneer jy die ander ou se nek wil omdraai, of dalk net wil wegkruip en in ‘n bondeltjie gaan lê totdat die sto...