Begeerte na die Sondige Wêreld

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Johannes 2:15,16 Moenie die sondige wêreld en die dinge van die wêreld liefhê nie. As iemand die wêreld liefhet, is die Vader se liefde nie in hom nie. Die wêreldse dinge – alles wat die sondige mens begeer, alles wat sy oë sien en begeer, al sy gesteldheid op besit – kom nie van die Vader nie, maar uit die wêreld. Skynheiligheid is een van die gevaarlikste dinge wat ons kan toelaat om in ons lewens wortel te skiet - veral as ons onsself bedrieg. Ons sê ons glo in Jesu...