Begeerte na Genade

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Lukas 2:16 Hulle het toe na die dorp toe gehardloop en vir Maria en Josef gekry, en die Kindjie wat in die krip lê. (NLV) Kersfees is 'n spesiale tyd. 'n Baie spesiale tyd. Maar dit is ook 'n tyd wanneer ‘n effense onbetrokkenheid kan intree. Kom ons erken dit, ons het almal al soveel keer Kersfees gevier, dat dit moeilik is om weer daaroor opgewonde te raak. Dit is waar. Vir baie, selfs Christene, verteenwoordig Kersfees weinig meer as 'n breek van die rotresies, 'n paar dae...