Begeerte om Getransformeer te word
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Romeine 12:12 Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed. Byna almal wil 'n beter lewe hê - wat dít ook al vir hulle mag beteken! Maar vir baie mense ontbreek daar iets, iets wat hulle dalk verwaarloos, wat hulle keer om daardie lewe te leef. Sê my, leef jy jou "beste lewe"? Is jy op die plek wat God begeer jy moet wees? Is jy gevul met vreugde en tevredenheid, selfs wanneer jy daardie hobbels in die pad tref? Of moet jy, as jy eerlik wil wees...