Behaag God

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 19:15 Mag wat ek sê en wat ek dink tog vir U aanneemlik wees, Here, my Rots en my Verlosser. Miskien is jy iemand wat God wil behaag, maar (en ek is seker jy het dit al self agtergekom) dit is nie altyd so maklik nie. Nouja … hoe lê jy 'n stewige basis om dit te bereik; om werklik 'n lewe wat God behaag, te lei? So dikwels isoleer ons slegte gedrag en ons sonde ons van die werklikheid. Jy swig weer voor daardie een versoeking … en dit voel asof jy die enigste een...