Behandel Jy Mense Regverdig?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textSpreuke 28:5 Slegte mense het geen begrip van wat reg is nie; dié wat na die wil van die Here vra, het 'n goeie begrip van alles.Ons werk al te dikwels met dubbele standaarde wanneer dit by geregtigheid kom. As ons aan die ontvangkant is, is ons standaard hoog. Ons verwag dat ons regverdig behandel sal word. Maar as die rolle omgekeer is ... dan is ons standaard weer hopeloos te laag.Een van die moeilikste dinge wat ek in ‘n leiersposisie moet doen, is om mense af te dank. Ek mo...