Belê in Mense
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textGalasiërs 5:13,14 Julle, broers, julle is tot vryheid geroep. Moet net nie julle vryheid misbruik as 'n verskoning om sonde te doen nie, maar dien mekaar in liefde. Die hele wet word in hierdie een gebod saamgevat: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”.”Ek wil hê jy moet dink aan die een persoon op die planeet aarde wat jou die meeste frustreer, wat jou die meeste irriteer. Sien die persoon se gesig voor jou. Goed. Kom ek vra jou: wat wil God hê moet jy vandag vir daardie ee...