Bely jou Ongeloof
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMarkus 9:19,22-24 Jesus sê toe vir hulle: “Ongelowige geslag, hoe lank moet Ek nog by julle wees? Hoe lank moet Ek julle nog verdra? Bring hom hier na My toe.”…“Van kleins af,” antwoord hy, “en baie keer het die gees hom al in vuur en in water gegooi om hom dood te maak. As U tog miskien iets daaraan kan doen, kry ons jammer en help ons.” “ As U iets kan doen,’ sê jy,” antwoord Jesus. “Vir die een wat glo, kan alles.”“Ek glo,” roep die seun se pa dadelik uit. “Help my in my...