Beoordeling van Leiers
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Hebreërs 13:17 Julle voorgangers hou wag oor julle lewe en moet aan God rekenskap gee. Wees gehoorsaam en onderdanig aan hulle, want dan sal hulle hulle werk met vreugde kan doen en nie kla nie; anders het dit vir julle geen nut nie. Hoe meer individualisties ons in ons lewensuitkyk raak, hoe meer is ons geneig om gesag te weerstaan en ons leiers te kritiseer. Ons het die afgelope twee jaar tydens die pandemie baie daarvan gesien, nie waar nie? Dit is vir my interessant ...