Bepaal die Koers
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 1 Korintiërs 4:20 Want in die koninkryk van God gaan dit nie om blote praatjies nie, maar om 'n lewe in die krag van God. (NLV) Ek wonder tot watter gevolgtrekking jy kom, wanneer jy die emosionele en geestelike gesondheid van jou gesin evalueer? Is jy redelik tevrede … of is 'n tragedie besig om voor jou oë af te speel? Terwyl ons die afgelope paar dae oor gesinne gepraat het en elkeen oor sy eie gesin nagedink het, het dit redelik duidelik geword dat "die perfekte ge...