Berni Word Charlie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMatteus 10:29-31 Is twee mossies nie vir 'n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. Van julle is selfs die hare op julle kop almal getel. Moet dan nie bang wees nie. Julle is meer werd as baie mossies.” As ons eerlik wil wees, voel die idee dat God intiem in ons lewens betrokke kan wees, sommer net onmoontlik. Dikwels weet ek en jy nie eens, wat in ons eie lewens aangaan nie. Hoe kan 'n besige God moontlik tred hou...