Beter Dae
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 2 Korintiërs 4:16,17 Om hierdie rede word ons nie moedeloos nie. Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe. Ons swaarkry in hierdie lewe is maar gering en gaan verby, maar dit loop vir ons uit op 'n heerlikheid wat alles verreweg oortref en wat ewig bly. Nog ‘n week is verby en dis alweer Sondag. Ek hoop dat jy vandag tyd opsy kan sit om God te aanbid en 'n broodnodige ruskansie kan geniet. Vandag voel ek net lus om jou te be...