Beter of Bitter?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textHebreërs 12:15 Sorg dat niemand van die genade van God afvallig word nie. Sorg dat daar nie verbittering soos 'n wortel uitspruit, moeilikheid veroorsaak en baie besmet nie.Soms kan die slegte dinge wat met ons gebeur, ons seermaak, ons verwond. Maar God wil daardie wonde genees. Ja, soms laat dit 'n litteken; dit verander ons in die proses, maar dit genees beslis. Maar tog te dikwels laat mense die wond nie toe om te genees nie. In plaas daarvan om beter te word, word hulle bit...