Bid vir die Tyd van Beproewing

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 139:23,24 Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie en lei my op die beproefde pad!Nie een van ons wil graag swaarkry nie, of hoe? Jesus het ons immers geleer bid: en laat ons nie in versoeking kom nie maar verlos ons van die Bose? Het Hy nie?Dit is interessant hoe dit lyk asof party verse in die Bybel mekaar weerspreek. Wat gaan aan? As ons aanneem dat God nie 'n fout begaan nie, bedoel Hy dat a...