Bid Vir Ons
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 2 Tessalonisense 3:1,2 Ten slotte, broers en susters, bid vir ons sodat die woord van die Here vinnig mag versprei en net soos by julle met eerbied ontvang word. Bid ook dat ons bewaar sal word van slegte en bose mense, want nie alle mense kan vertrou word nie. (NLV) Hier volg 'n stukkie nuttelose inligting: vandag is dit Fresh-boodskap nommer twee-duisend-een-honderd-ses-en-veertig wat ons hier by Christianityworks vir jou vervaardig. Nouja, ek het jou gewaarsku dat di...