Bla, Bla, Bla
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMarkus 1:22 Hulle was verwonderd oor sy lering, want Hy het hulle geleer soos iemand met gesag, en nie soos die skrifkenners nie. (AFR20) Prediking, preke ... het dit regtig nog in die 21ste eeu bestaansreg? Wie stel vandag nog belang daarin, as 'n YouTube-video van vier en 'n half minute te lank is om ons aandag te hou? Sekerlik nie veel mense nie. Dit is uitgedien. Of is dit nie?Ek onthou toe ek as 'n jong seun kerk toe gesleep is om vir 'n uur op ‘n harde kerkbank stil t...