Blind vir die Waarheid
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Johannes 8:31,32 Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” Was jy al in ‘n situasie waar jy bereid was om omtrent enigiets te doen om jou standpunt te staaf? Dit gebeur die hele tyd, en ons trap tot ons eie nadeel so maklik in daardie slagyster. Dr William McBride was 'n prominente Australiese verloskundige wat in 1961 'n groot rol gespeel het i...