Blokkeer Satan
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Jakobus 4:7 Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug. Satan het 'n brandende begeerte om nare speletjies met jou hart en jou verstand te speel. Moenie toelaat dat hy jou onverhoeds betrap nie, want hy is besig om jou van God af weg te trek en van Jesus af weg te lei. Nouja hoe hanteer jy dit? Miskien glo jy dat die duiwel, Satan, die vader van leuens, 'n persoonlike mag van boosheid in hierdie wêreld is ... of, miskien nie. My gesonde ve...