Blou Maandag

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Spreuke 24:27 Maak eers buite reg en bewerk jou landerye. Daarna kan jy jou huis bou. (NLV) Baie mense ly aan ‘Blou-Maandag-sindroom.’ Dit is hierdie gevoel van swaarmoedigheid, van ‘n nare voorgevoel wat jou aan die begin van die week beetpak. Dit is regtig nie 'n goeie manier om die week te begin nie. Miskien hou jy nie van jou werk nie, of dalk is jy afgetree en die vooruitsig van nog 'n vervelige week wat voorlê, is nie iets wat jou opgewonde maak nie. Ek is baie lief vir ...