Bly Standvastig wanneer jy Versoek word
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Jakobus 1:12 Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly. As hy die toets deurstaan het, sal hy as oorwinningsprys die lewe ontvang wat die Here belowe het aan dié wat Hom liefhet. Die versoeking om die verkeerde ding te doen, is iets wat ons omtrent elke dag in die gesig staar. En ons kan óf daarvoor swig – soos wat baie mense doen - óf ons kan volhard en dit weerstaan. Wat doen jy? Soos met enigiets in die lewe, kan ons óf passief óf proaktief in die hante...