Blye Versekering
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textHebreërs 10:22 laat ons tot God nader met 'n opregte hart en met volle geloofsekerheid. Ons harte is immers gereinig van 'n skuldige gewete, en ons liggame is gewas met skoon water.Daar was al baie keer wat ek, as volgeling van Jesus, pynlik bewus geword het van my onwaardigheid. Kere wat ek gevoel het dat ek nie sy liefde verdien nie. Wat van jou? In 'n wêreld waar ons oor die algemeen dinge moet koop, is die idee dat God se liefde vryelik oor ons uitgestort word, sonder d...