Brandstofmeter
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textLukas16:13 “Geen huisbediende kan vir twee base tegelyk werk nie, want hy sal óf die een minder ag en die ander een hoër, óf vir die een meer oorhê en die ander een afskeep. Julle kan nie God én Mammon dien nie.”Hoe graag wil jy ryk wees? Dink mooi - op 'n skaal van nul tot tien? Hmmm. Ons praat van skat, skatryk wees. Dink weer, ook op ‘n skaal van nul tot tien, hoe gelukkig reken jy sal jy wees, as jy al die rykdom het? 'n Vriend van my het onlangs 'n e-pos met...