By die Een Oor In en by die Ander Een Uit
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Johannes 12:4-6 Judas Iskariot, een van sy dissipels, die een wat Hom sou verraai, sê toe: “Waarom is hierdie reukolie nie vir drie honderd silwermuntstukke verkoop en die geld vir die armes gegee nie?” Dit het hy gesê, nie omdat hy hom oor die armes bekommer het nie, maar omdat hy 'n dief was. Hy het die beursie gehad en het van die bydraes gevat. Onthou jy toe jy 'n tiener was? Destyds toe jou ouers iets gesê het en jy jou oë hemelwaarts geslaan het, en hulle goeie raad by d...