By die Lughawe
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text2 Korintiërs 5:15 En Hy het vir almal gesterwe, sodat dié wat lewe, nie meer vir hulleself moet lewe nie, maar vir Hom wat vir hulle gesterf het en uit die dood opgewek is.Het jy werklik in jou hart die feit aanvaar dat Jesus vir jou gesterf het?Het jy dit waarlik al in jou hart as die waarheid aanvaar, dat Jesus vir jou gesterf en uit die dood opgestaan het? Het daardie waarheid al tot jou deurgedring, tot by die kern van jou wese?Ek het nou die dag op een van die besigste lu...