Bybels...Of Nie?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Jeremia 17:5,6 So sê die Here: Daar rus 'n vloek op die mens wat sy vertroue in mense stel, wat sy krag soek by sterflike mense en van My af wegdraai; hy is soos 'n kaal bossie in droë wêreld wat nooit water kry nie; ’n bossie wat in 'n klipwoestyn staan, in 'n brak wêreld waar niemand woon nie. Op die oog af lyk dit asof daar baie standpunte is waarmee die Woord van God en hedendaagse denke bots. En wanneer dit gebeur, het ek en jy die keuse oor watter een om te volg. ...