Bygelowe...

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Johannes 3:8 Elkeen wat aanhou sonde doen, is familie van die duiwel omdat die duiwel van die heel begin af sonde gedoen het. Juis daarvoor het die Seun van God verskyn: om die dade van die duiwel te vernietig. (NLV) Dit is vandag Vrydag die 13de, 'n dag wat in die Westerse kultuur beskou word as ‘n ongelukkige dag. Daar bestaan al vir eeue lank, wêreldwyd, bygelowe soos dat ‘n ongeluk jou sal tref, wanneer: jy onder 'n leer deur loop; 'n swart kat jou pad kruis; 'n sp...