Christus is in Julle
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Johannes 15:4,5 Julle moet in My bly en Ek in julle. 'n Loot kan nie uit sy eie vrugte dra as hy nie aan die wingerdstok bly nie; en so julle ook nie as julle nie in My bly nie. “Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie. Dit is so maklik om op ‘n halfhartige manier in Jesus te glo, en om jou alledaagse lewe los van Hom te lei. Dit is asof jy in twee verskillende rigtings getrek word. En uiteindel...