Daar is Geen god soos U nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 86:8-10 Luister na my gebed, Here, gee tog ag op my smeekgebed. Op die dag van my nood roep ek na U, U sal my gebed verhoor. Daar is geen god soos U nie, Here, niks kan met u werk vergelyk word nie. Dink jy soms aan jou lewe as die reis van 'n pelgrim op soek na iets? Die meeste van ons sal seker antwoord dat hulle bitter selde aan hul lewensreis dink. Ek is immers besig. Ek het dinge om te doen. Plekke om te besoek. Mense om te sien. Ja, en dan lê party mense aan die...