Daar Steek Meer Agter As Wat Jy Dink

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textEfesiërs 6:12 Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug.Dink vandag ‘n bietjie terug aan die laaste keer wat die bose sy lelike kop in jou lewe uitgesteek het. Miskien was dit iets wat jy aan iemand anders gedoen het, of anderste om. Was dit konflik, onreg, of verraad? Het jy al ooit teruggestaan en jouself afgevra wat nou eintlik hier aan die gang was?Ons doen soms d...