Daardie één Ding

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textRomeine 15:13 Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees!Wat is die een ding, wat jy regtig op hierdie oomblik begeer?Dit lyk asof ons almal tog op die een of ander manier gemaak is om na plesier, bevrediging, vreugde, vrede of geluk of wat jy dit ook al wil noem, te smag ... Ongelukkig is die probleem, dat die meeste van ons op al die verkeerde plekke daarvoor ...