Daardie Éen Slegte Gewoonte
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Psalm 119:92,93 As u gebooie nie vir my vreugde was nie, sou ek gesterf het van ellende. Ek sal u bevele nooit vergeet nie, want daardeur gee U my die lewe. (NLV) Dit is snaaks hoe maklik dit is om terug te val in slegte gewoontes. Jy besluit om goeie, gesonde, voedsame kos te eet en jy geniet dit - jy voel soveel beter - net om jouself 'n paar weke later te vang waar jy teruggeval het in die gewoonte om gemorskos te eet. Hoekom doen ons dit? Hoekom gebeur dit? Dit is so...