Daardie geheime Element

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJohannes 12:47 En as iemand na my woorde luister en hom nie daaraan steur nie, veroordeel Ek hom nie, want Ek het nie gekom om die wêreld te veroordeel nie, maar om die wêreld te red.Ek vermoed dat baie mense deur die lewe gaan met 'n knaende gevoel dat iets ontbreek. Dit is die gevoel dat alhoewel ek in ‘n tweedimensionele wêreld leef, daar 'n derde dimensie moet wees, wat ek nog nie ontdek het nie. Iets ontbreek.Die lewe gly onverbiddelik voort. Die sekondes, minute, ure, dae ...